Bankbesonderhede

 

Welkom by Impak gemeenskapskerk op die web!

Ons is ’n gemeente wat gefokus is op die ongeredde en ongekerkte mense in ons omgewing. Dit is ons hart dat Impak gemeente bekend sal wees as ’n gemeente wat ’n verskil maak waar dit saak maak. As kerkfamilie wil ons elke lidmaat help om sy of haar Godgegewe gawe te ontdek en ontwikkel. Om só betekenis te gee aan kerkwees deur aktief te wees, binne en buite die kerkmure, besig om te dien daar waar God ons geroep en geplaas het.

Ons nooi jou hartlik uit om in te koop en deel te word van God se plan vir Impak. Sien jóú in die voorste linies van God se geestelike weermag, besig om grond gebied in te neem vir sy Koninkryk!

 
Join us on Facebook
   
Wie is ons? Ons Bedieninge Nuus en Gebeure Kursusse en Kampe Kalendar Word Deel Preke Enige Navrae Engelse Vertaling