Groeiende selle beteken ’n groeiende gemeente. En by ons weeklikse selgroepe is geestelike groei en die individu ons fokus. Die voorafgaande Sondag se preekraamwerk en woord word as basis gebruik en dit word dan in groepverband deurtrap en verken. Die doel van selle is om individue beter te leer ken, dieper te delf in die Woord en om ons kultuur van deernis en familie te bevorder. Hier word mense gedissipel om as ’n geestelike weermag die groot opdrag uit te voer. Ons funksioneer as area-selle wat hierdie byeenkomste meer beskikbaar en toeganklik maak vir almal. Uiteindelik sien ons hierdie selle uitbrei en hoe eens selllede nou selle begin lei en nuwe leiers mentor.

Skakel in by die volgende selle in JOU area:

 
  • Arconpark - Waldo & Elize Schnetler 082 563 2406 / 082 337 7322 (Woensdae)
  • Onderleier: Henk & Martie Lemmer 082 465 7526 / 079 584 5611
  • Drie Riviere - Robbie & Ria Houbart 084 557 7013 / 084 666 5030 (Woensdae)
  • Drie Riviere - Andries & Elta Roux 079 226 1269 / 082 477 7997 (Dinsdae)
  • Drie Riviere - Jacqueline Jardim 082 854 8241 (Woensdae)
  • Onderleier: Christelle Viljoen & Linda du Plessis 083 578 7804 / 072 427 8640
  • Drie Riviere - Theuns & Elmarie Putter 083 557 3801 / 083 562 1946 (Woensdae)
  • Onderleier: Anton & Amanda Coetzee 084 066 0882
  • Drie Riviere - Marius & Sanet van Wyk 076 947 2144 / 076 110 1107
  • Onderleier: Pino & Annelies van Schalkwyk 082 825 1693 / 083 739 8908
  • Drie Riviere - Herbert & Belinda Bond 083 651 1976 / 082 385 9007 (Woensdae)
  • Drie Riviere - Ricardo & Madelein Jardim 083 456 1862/1904 (Woensdae)
  • Meyerton - Corrie & Madari Delport 083 275 0470 / 083 998 1591 (Woensdae)
  • Meyerton - Gert & Lorriaan du Plessis 073 424 9086 / 083 392 5588 (Woensdae)
  • Peacehaven - Jimmy & Yolandi Hynd 083 453 9432 / 083 380 0593
  • Peacehaven - Seun & Hannie van Loggerenberg 084 400 7574 / 076 428 1104 (Woensdae)
  • Risiville - Isak & Francis Louw 082 331 7192 / 082 784 9725 (Donderdae)
  • Onderleier Marthinus & Marlize Willemse 082 788 2711 / 083 230 9303
  • Sonlandpark - Jacques & Charlene Theron 082 452 7878 / 082 378 9631 (Woensdae)
  • Vanderbijlpark - Mattie & Patricia de Kock 082 823 5887 / 082 560 9955 (Woensdae)
  • Onderleier: Pieter & Elmarie Bootha 083 417 1567 / 082 333 3909
  • Vanderbijlpark - Leon Labuschagne 079 496 2789
  • Vereeniging - Mattie & Patricia de Kock 082 823 5887
  • Vereeniging - Wynand & Chrissie de Nysschen 078 731 8675 / 074 244 3722 (Donderdae)
  • Onderleier: Sylvia Venter 083 383 4051
  • Dagselle - Tinkie Niemand 082 783 8370
  • Jeanetter Havenga 073 497 4777
  • Joe & Lene Klopper 082 740 4713 / 076 457 5994
  • Hannetjie Lombaard 083 494 9445
  • Bettie Deysel 071 531 2299
  • Sally Kleynhans 016 421 2343
Selleiers se lewens moet getuig van ’n diep en persoonlike verhouding met God. As jy ’n sel in jou omgewing wil begin, kontak gerus die bedieningsleier vir vereiste selopleiding en kursusinligting:
 

past. Armand Niemand (s) 083 294 2289

 

   
Wie is ons? Ons Bedieninge Nuus en Gebeure Kursusse en Kampe Kalendar Word Deel Preke Enige Navrae Engelse Vertaling