Selopleiding:

Wil jy ’n sel in jou omgewing begin? Woon ons selopleiding by en word deel van ons netwerk van selleiers.

Hieronder volg al die datums van selopleiding:
7 Mei 2010 Selbymekaarkoms
7 Junie 2010 Selbymekaarkoms
14, 21 ,28 Junie 2010 Selbymekaarkoms in Vakansie
20 Julie 2010 Selbymekaarkoms in Vakansie
2 Augustus 2010 Selbymekaarkoms
16, 23, 30 Augustus 2010 Selbymekaarkoms
26 November 2010 Selbymekaarkoms
 

Evangelisasie-opleiding:

Hoeveel keer het jy al stilgebly toe jy iemand van Jesus moes vertel het? Moenie dat nog ’n siel verlore gaan nie. Ons evangelisasie-kursus is ’n móét vir elke geredde wat ’n ware dissipel wil wees.

19 - 25 Julie 2010 - Evangelisasieweek
 

Naweekweg vir Impakbestuur

Kom span saam uit as kerkleierskap en leer mekaar ken om ’n braaivleisvuur!
 
Hou gereeld dop vir meer inligting oor gebeure nader aan beplande datums.
   
Wie is ons? Ons Bedieninge Nuus en Gebeure Kursusse en Kampe Kalendar Word Deel Preke Enige Navrae Engelse Vertaling